Christison Rare Books (IOBA, SABDA): Afrikaans
found: 205 books on 9 pages. This is page 1
- Next page

 
[NATAL EDUCATION DEPARTMENT / NATALSE ONDERWYS DEPARTEMENT]
Neon 18 (August 1975). 1875-1975 Onderwys in Natal
(Natal Education Department, 1975). . 240 x 180 mm; original wraps; pp. (iv) + 116; numerous photographs. Inner wraps a little browned; few small creases. Very good condition. Chiefly Afrikaans text. "This special issue of N.E.O.N. magazine commemorates the century 1875-1975, during which Afrikaans became a living language in South Africa. The articles contained in it deal more particularly with the growth of Afrikaans in Natal itself. The writers, many of them authorities on Afrikaans language and literature, have brought forward much valuable information. They have also not overlooked the contribution of distinguished journalists, editors, pioneers of radio, educationalists, drama producers, and others in the field of Afrikaans life and culture... I venture to predict that in the years to come students of Afrikaans will find N.E.O.N. 18 a useful compendium of significant facts concerning the language." - Preface..
Christison Rare BooksProfessional seller
Book number: 3481
GBP 5.00 [Appr.: EURO 5.75 US$ 6.36 | JP• 695]
Catalogue: Afrikaans
Keywords: . Afrikaner. . .

 
GENOOTSKAP VAN REGTE AFRIKAANDERS
Eerste Beginsels Van Die Afrikaanse Taal, en, Fergelijkende Taalkunde Fan Afrikaans en Engels
(Cape Town: Tafelberg, 1980) 0624014061. . Text facsimile of the first editions, first published in 1876 and 1897. Introduction by Prof. J. E. Loubser. 8vo; original brown boards; pp. (xiv) + 29 + (v) + v + (iii) +32. Occasional fox spot. Very good condition. Reprint of early Afrikaans text, with accompanying critical material in Afrikaans. "Die Eerste Beginsels van die Afrikaanse Taal is nie net die eerste boek wat die Genootskap van Regte Afrikaners uitgegee het nie, maar, belangriker nog, die eerste poging tot 'n beskrywing van die Afrikaanse grammatika deur 'n Afrikaanssprekende.".
Christison Rare BooksProfessional seller
Book number: 11203
GBP 10.00 [Appr.: EURO 11.5 US$ 12.71 | JP• 1389]
Catalogue: Afrikaans

 
ALERS, C.J. (EDITOR)
Jong Suidafrika. Bloemlesing Vir Die Laerskool. Standerd III
(Pretoria: J. L. van Schaik, 1923). . Small 4to (188 x 140 mm); pictorial brown cloth over limp boards; pp. 145 + (i); line drawings in text. Cloth somewhat worn; binding slack; somewhat foxed throughout. Fair condition. Afrikaans text..
Christison Rare BooksProfessional seller
Book number: 8503
GBP 5.00 [Appr.: EURO 5.75 US$ 6.36 | JP• 695]
Catalogue: Afrikaans
Keywords: Primers. Schools. Reading.

 
D'ASSONVILLE, V. E.
Totius - Profeet Van Die Mooirivier. 'n Lewenskets Van Prof. Dr. J.D. Du Toit
(Cape Town: Tafelberg, 1977) 0624009076. . 8vo; original olive-green boards; pictorial dustwrapper; pp. (vi) + 119; plates. Dustwrapper very slightly rubbed, with light browning to reverse, and to endpapers; faint spotting to top edge. Very good condition. Afrikaans text. 'Vir ons is Totius - prof. dr. J.D. Du Toit - die groot volksdigter, predikant, teologie-professor, volksman, Bybelvertaler, Psalmberymer en taalstryder. Deur sy teologiese geskrifte leer ons hom ken as toegewyde bedienaar van die Woord en as uitnemende Skrifverklaarder. In sy gedigte weer is hy die bedroefde vader wat treur oor die dood van sy kinders, is hy die volksman wat troos vir sy volk nŠ die oorlog bring. Maar wat weet ons van Japie, die jong seun wat voor 'n beroepskeuse staan? Van die jong rebel wat hom tydens die Boereoorlog by die Transvaalse magte aansluit en later na Nederland moet vlug? En van sy stryd nŠ sy terugkoms in sy vaderland toe nie ťťn gemeente hom wou beroep nie. Dit is hierdie Totius wat dr. D'Assonville aan ons bekend stel. Sy omvangryke navorsing en 'n aantal unieke foto's wat hier vir die eerste keer gepubliseer word, stel hom in staat om met gesag nuwe insig te gee in hierdie roepingsbewuste man wat deur sy volk geŽer is as "ons innig geliefde Totius".'.
Christison Rare BooksProfessional seller
Book number: 5057
GBP 10.00 [Appr.: EURO 11.5 US$ 12.71 | JP• 1389]
Catalogue: Afrikaans
Keywords: . J.D. . Anglo Boer War. Bible Translation. Poetry. Theology

 
AUCAMP, HENNIE EN MARGARET BAKKES
'n Baksel in Die More. Boerestories Uit Die Stormberge
(Cape Town: Tafelberg, 1976). . 8vo; original olive boards; dustwrapper; pp. (vi) + 67. Some browning. Very good condition. "Margaret Bakkes, gebore Aucamp, het aan die voet van die Stormberge grootgeword op die historiese ou plaas Klapkloof; Hennie Aucamp op die plaas Rust-mijn-ziel op die Stormberge-hoogland. Hul families het dikwels oor en weer gekuier sodat hulle mekaar se wÍrelde van jongsaf intiem leer ken het. Tant Suzie in Hennie Aucamp se verhaal 'Want kyk die bruidegom is hier' is die ouma oor wie Margaret Bakkes met soveel bitter liefde in 'dood van 'n ouma' skryf; en die seuntjie in haar verhaal 'Die vuurdoop' is Hennie Aucamp se vader. Die verhale van Hennie Aucamp wat hier ingesluit is, is reeds voor 'Hongerblom' geskryf en gaan in een geval so ver terug as 'Een Somermiddag'. Maar anders as die stukke in 'Hongerblom', is diť verhale nie melancholies nie, maar lig en speels, volkome in die gees van die bundeltitel. Vir die swaarder aksente sorg Margaret Bakkes.".
Christison Rare BooksProfessional seller
Book number: 4334
GBP 10.00 [Appr.: EURO 11.5 US$ 12.71 | JP• 1389]
Catalogue: Afrikaans
Keywords: South African Literature. Eastern

 
AUCAMP, HENNIE, AND OTHERS
Hoorspelkeur. Radiodramas Deur Hennie Aucamp, Anna M. Louw, Roy Nieman, Fanus Rautenbach, de Waal Venter. Met 'n Inleiding Deur L.B. Odendaal
(Cape Town: Tafelberg, 1983) 0624019292. . 210 x 136 mm; wrappers; pp. (vi) + 104. Slightly rubbed; light browning. Very good condition. Afrikaans text. The plays included are as follows: 'Die dood van 'n matador,' by Hennie Aucamp; 'Twee broeders reis saam,' by Anna M. Louw; 'Die oorwinnaar,' by Roy Niemann; 'Volgende, asseblief!,' by Fanus Rautenbach; 'Stof,' by De Waal Venter..
Christison Rare BooksProfessional seller
Book number: 8475
GBP 6.50 [Appr.: EURO 7.5 US$ 8.26 | JP• 903]
Catalogue: Afrikaans
Keywords: Drama. . Theatre. Literature

 
AUCAMP, HENNIE
Die Lewe Is 'n Grenshotel: Ryme Vir Pop en Kabaret
(Cape Town: Tafelberg, 1977) 0624010651. . 8vo; laminated pictorial boards; pp. 54. Earlier owner's name signed on front pastedown. Very good condition. Afrikaans text. 'As die bewys nog gevind moes word, sien ons nou hoe "singbaar" Afrikaans as taal werklik is. Aucamp skep 'n nuwe vorm van die moderne "ballade" - van 'n kwaliteit wat dit tot die volwaardigheid van 'n eie onderskeidende genre promoveer. Met huldebuigings aan sy voorgangers in die kabaretstyl - Brecht, Kšstner, Maxwell Anderson, Jacques Brel en Hildegard Knef wil Aucamp met hierdie skalks-ernstige liedjies 'n beskaafde vorm van protes uitdruk.'.
Christison Rare BooksProfessional seller
Book number: 8474
GBP 6.50 [Appr.: EURO 7.5 US$ 8.26 | JP• 903]
Catalogue: Afrikaans
Keywords: Songs. Cabaret. Poetry. Verse. Literature

 
BARNARD, CHRIS
Dwaal
(Johannesburg: Afrikaanse Pers-Boekhandel, 1964). . 8vo; original orange cloth, lettered in black on spine; pictorial dustwrapper; pp. (viii) + 144. Dustwrapper somewhat sunned and lightly soiled; earlier owner's name to endpapers; old tape marks to dustwrapper, cover and endpapers; trace of foxing to edges. Good condition. Afrikaans text. ' 'n Verrassende nuwe werk deur die skrywer van BEKENDE ONRUS en MAN IN DIE MIDDEL. Vyf lang kortverhale. Minder tradisioneel in styl en tema as die skrywer se vorige werke. Die verhale behandel verskillende probleme van ons tyd op verrassend oorspronklike wyse... Met hierdie bundel verhale neem Barnard sy plek in langs verskeie "jonger" Afrikaanse skrywers wie se werk in die afgelope tyd heelwat aandag begin trek het.'.
Christison Rare BooksProfessional seller
Book number: 8478
GBP 6.50 [Appr.: EURO 7.5 US$ 8.26 | JP• 903]
Catalogue: Afrikaans
Keywords: Short Stories. Novellas. Literature

 
BARNARD, CHRIS
Iemand Om Voor Nag Te Sê
(Cape Town: Tafelberg, 1975) 0624007278. . 8vo; original pictorial boards; pp. (viii) + 72. Occasional fox spot. Very good condition. Afrikaans text. "Hierdie stuk is in 1964 vir die eerste keer geskryf, pas nadat ek 'Pa maak vir my 'n vlieŽr Pa' voltooi het. Daar was net twee karakters op die verhoog, Paps en Mams, en 'n lyk op die vloer. Gedurende 1967 het ek die stuk herskryf, sonder die lyk, maar met Dinges as derde karakter. En weer het die teks 'n paar jaar bly lÍ. In 1971 het ek die teks drasties hersien en in 1973 is 'Iemand om voor nag te sÍ' deur TRUK op die planke gebring met Francois Swart as regisseur en Siegfried Mynhardt (Paps), Tine Balder (Mams) en Louis van Niekerk (Dinges) in die rolverdeling." - Chris Barnard.
Christison Rare BooksProfessional seller
Book number: 8479
GBP 6.50 [Appr.: EURO 7.5 US$ 8.26 | JP• 903]
Catalogue: Afrikaans
Keywords: Drama. Plays. Theatre. Literature

 
BARNARD, CHRIS
Mahala
(Cape Town: Tafelberg, 2006) 0624043894. . 213 x 137 mm; laminated pictorial wrappers; pp. 178. Near fine condition. Afrikaans text. Eerste Klassiek-uitgawe. "Delport, 'n uitgeweke Suid-Afrikaner, ontmoet die Portugese meisie MŠlia Domingo. Normaalweg sou hy geen ag op haar geslaan het nie, maar sy het by haar 'n masker wat sy oervrees akuut in sy keel laat klop. Die masker lyk na Ritter, sy eertydse boesemvriend van wie hy nege jaar gelede gevlug het nadat hulle saam by 'n misdaad, bes moontlik 'n moord, betrokke was. Hy het met Ritter se vrou, An, gevlug en iewers in 'n godverlate deel van Mosambiek 'n veldwagter geword. Maar Ritter - en die vrees - het hom nooit verlaat nie. En nou lÍ een van sy helpers in 'n voetpad met 'n koeŽlwond aan die kop, en op sy werf is vreemde voetspore.".
Christison Rare BooksProfessional seller
Book number: 5615
GBP 6.50 [Appr.: EURO 7.5 US$ 8.26 | JP• 903]
Catalogue: Afrikaans
Keywords: Literature. Novels. Mozambique

 
BARNARD, CHRIS
Mahala
(Cape Town: Tafelberg, 1988) 0624026442. . 212 x 137 mm; laminated pictorial wrappers; pp. 174. Edges lightly browned. Very good condition. Afrikaans text. "Delport, 'n uitgeweke Suid-Afrikaner, ontmoet die Portugese meisie MŠlia Domingo. Normaalweg sou hy geen ag op haar geslaan het nie, maar sy het by haar 'n masker wat sy oervrees akuut in sy keel laat klop. Die masker lyk na Ritter, sy eertydse boesemvriend van wie hy nege jaar gelede gevlug het nadat hulle saam by 'n misdaad, bes moontlik 'n moord, betrokke was. Hy het met Ritter se vrou, An, gevlug en iewers in 'n godverlate deel van Mosambiek 'n veldwagter geword. Maar Ritter - en die vrees - het hom nooit verlaat nie. En nou lÍ een van sy helpers in 'n voetpad met 'n koeŽlwond aan die kop, en op sy werf is vreemde voetspore.".
Christison Rare BooksProfessional seller
Book number: 8505
GBP 5.00 [Appr.: EURO 5.75 US$ 6.36 | JP• 695]
Catalogue: Afrikaans
Keywords: Literature. Novels. Mozambique. Hertzog Prize

 
BARNARD, CHRIS
'n Man Met Vakansie
(Cape Town: Tafelberg, 1980) 0624009386. . 8vo; pictorial boards; pp. (viii) + 69. Light browning. Very good condition. Afrikaans text. Further copies available, if required for performance purposes. "Chris Barnard se jongste stuk is 'n sterk aanduiding van lewendige groei in die Afrikaanse toneel. Dis 'n fyn verwikkelde werk met 'n sterk eietydse betrokkenheid ... " - Beeld..
Christison Rare BooksProfessional seller
Book number: 8476
GBP 6.50 [Appr.: EURO 7.5 US$ 8.26 | JP• 903]
Catalogue: Afrikaans
Keywords: Drama. Plays. Theatre. Literature

 
BEKKER, PIROW
Definisies Deur Die Bloed
(Cape Town: Tafelberg, 1978) 0624011267. . 8vo; printed boards; pp. (ii) + 51 + (i). Slightly rubbed; sunned on spine; moderate foxing. Good to very good condition. Afrikaans text. "Belangriker is die poŽsie van Pirow Bekker in Ö Definisies deur die bloed (1978) Ö deur die woordbeheer, nuwe gebruik van geykte idiome en dikwels satiriese inslag met aktuele toespelings in veral die kort, epigrammatise tipe vers, al is sy gedigte nie vry van 'n sekere oordaad nie." - J C Kannemeyer: Die Afrikaanse Literatuur 1652-1987, p. 358.
Christison Rare BooksProfessional seller
Book number: 8482
GBP 6.50 [Appr.: EURO 7.5 US$ 8.26 | JP• 903]
Catalogue: Afrikaans
Keywords: Poets. Poetry. Verse. Literature

 
BEKKER, PIROW, AND H. J. SCHUTTE (COMPILERS)
Digters Op Die Toring. 'n Keuse Uit Die Werk Van Die Twintigers
(Pretoria: J. L. van Schaik, 1976) 0627004083. . 220 x 138 mm; printed wrappers; pp. (x) + 128. Very slightly sunned. Very good condition. Afrikaans text. 'LiterÍr-histories gesien is die waarde van hierdie groep digters dan hoofsaaklik daarin geleŽ dat die aandag wat voorheen uit die aard van die saak sterk na buite gerig was, nou meer na binne gekeer is. Hierdie groep digters, en veral by name Toon van den Heever, openbaar hulleself as persoonlik worstelend t.o.v. die mens se plek in die heelal. Hier begin die indiwidu praat, gekwel deur 'n "skaar van vrae" wat hom sy rus wil ontneem. Maar die waarde van 'n groep digters of 'n indiwiduele digter berus in laaste instansie op intrinsieke waardes. Hierdie intrinsieke waarde het 'n deel van hierdie groep se werk wel. In ontwyfelbare sin geld dit Van den Heever en Visser se beste werk.'.
Christison Rare BooksProfessional seller
Book number: 8483
GBP 6.50 [Appr.: EURO 7.5 US$ 8.26 | JP• 903]
Catalogue: Afrikaans
Keywords: Poets. Poetry. . Literary Movements. Verse

 
BEKKER, PIROW (COMPILER)
Om Laaste Te Kan Lag. Verhaalbundel Saamgestel en Van Aantekeninge Voorsien Deur Pirow Bekker
(Cape Town: Tafelberg, 1986) 0624020746. . 212 x 138 mm; wrappers; pp. (viii) + 95. Spine a little sunned; light browning; trace of foxing. Very good condition. Afrikaans text. " 'Om laaste te kan lag' is 'n verhaalbundel wat bestaan uit kortverhale deur bekende Afrikaanse skrywers. Daar word ook 'n aantal woordverklarings gegee om aan die leerlinge hulp te verskaf en hulle te leer om noukeurig te lees. Die samesteller vertrou dat hierdie verhale die jeugdige leser sal boei en dat dit ook 'n liefde vir lees van Afrikaanse boeke sal aanwakker." - Die samesteller.
Christison Rare BooksProfessional seller
Book number: 8501
GBP 5.00 [Appr.: EURO 5.75 US$ 6.36 | JP• 695]
Catalogue: Afrikaans
Keywords: Short Stories. Literature

 
BELCHER, R. K.
'n Ding Om Te Skil in Die Maand April
(Cape Town: Klipbok-Uitgewery, 1980) 0907993036. . 8vo; original papered boards; pp. (ii) + 60. Ever so slightly rubbed. Very good condition. Afrikaans text. "In 'So is die lewe vir een pond sewe' (1979) en ' 'n Ding om te skil in die maand April' (1980) beeld Belcher die landelike lewe op die Bolandse plase in volkse verse uit." - J C Kannemeyer: Die Afrikaanse Literatuur 1652-1987, p. 250.
Christison Rare BooksProfessional seller
Book number: 8500
GBP 6.50 [Appr.: EURO 7.5 US$ 8.26 | JP• 903]
Catalogue: Afrikaans
Keywords: . Poetry. Literature

 
BESSELAAR, G.
Zuid-Afrika in de Letterkunde
(Amsterdam: J. H. de Bussy / Cape Town: H.A.U.M, 1914). . Royal 8vo; original dark green bubbled cloth, lettered in gilt on spine and upper cover; pp. xii + 254 + xii. Backstrip very slightly darkened; extremities a little rubbed; earlier owner's bookplate to front pastedown and signed on fly-leaf; endpapers somewhat browned; some foxing to edges, occasional fox spot elsewhere. Good condition. Dutch text. 'Hierdie "akademiese" kritiek begin met die Gentse dissertasie van GERRIT BESSELAAR (1874-1947) oor Zuid-Afrika in de letterkunde (1914), wat nie alleen die Afrikaanse letterkunde nie, maar ook werke wat in ander tale in Suid-Afrika ontstaan het, ter sprake bring, hoofsaaklik gerig op 'n Nederlandse leserskring.' - Kannemeyer: Geskiedenis van die Afrikaanse Literatuur, Band 1, p. 100.
Christison Rare BooksProfessional seller
Book number: 8484
GBP 12.50 [Appr.: EURO 14.25 US$ 15.89 | JP• 1737]
Catalogue: Afrikaans
Keywords: Literature. Literary Criticism. South Africa

 
BEUKES, GERHARD J. (COMPILER)
Skerm en Masker. 'n Keur Uit Die Afrikaanse Eenbedrywe Byeengebring en Van 'n Inleiding Voorsien Deur Gerhard J. Beukes
(Pretoria: J. L. van Schaik, 1963). . 8vo; original black boards, lettered in gilt on spine and with gilt device to upper cover; no dustwrapper; tinted top edge; pp. 114. Tape stains to endpapers; earlier owner's name signed on front free endpaper; faint damp stain to tail of rear endpaper; occasional spotting. Good condition. Afrikaans text. A selection of Afrikaans one-act plays: 'Oorlog is oorlog', by J. F. W. Grosskopf; 'Ruwe Erts', by H. A. Fagan; 'Die arrestasie', by Uys Krige; 'Die jammer hart', by W. A. de Klerk; 'Laat die kerse brand!', by Gerhard J. Beukes. The compiler provides an introduction on the subject of Drama. There is a portrait of each of the playwrights featured, along with biographical sketches..
Christison Rare BooksProfessional seller
Book number: 8163
GBP 8.50 [Appr.: EURO 9.75 US$ 10.81 | JP• 1181]
Catalogue: Afrikaans
Keywords: . .

 
BEUKES, GERHARD J.
Verkiesing Sonder Politiek! 'n Skertsstuk in Drie Bedrywe
(Pretoria: J. L. van Schaik, 1964). . 8vo; original grey cloth lettered in brown to spine and upper cover; pictorial dustwrapper; pp. 104; photographs. Dustwrapper somewhat rubbed and edgeworn; earlier owner's name signed on front free endpaper; two leaves of prelims. have worked loose but are present; some foxing. Good condition. Afrikaans text. "Verkiesing sonder politiek! is 'n ligte satire - die eerste van sy soort in Afrikaans - wat 'n jaar lank deur Nasionale Toneelorganisasie in die Republiek en Suidwes-Afrika opgevoer is. Hier is geen striemende spot of sarkasme nie, maar 'n goedige draakstekery met enkele volksgewoontes en -eienaardighede wat ons miskien langsamerhand met te veel erns en eerbied gaan bejeŽn het. Die ontvangs van die stuk deur die publiek het egter getoon dat ons as volk reeds volwasse genoeg is om vir eie dwaashede te kan lag.".
Christison Rare BooksProfessional seller
Book number: 8485
GBP 6.50 [Appr.: EURO 7.5 US$ 8.26 | JP• 903]
Catalogue: Afrikaans
Keywords: . Drama. Plays. Theatre. Literature

 
BEUKES, GERHARD J.
Woord en Masker. 'n Keur Uit Die Afrikaanse Eenbedrywe Byeengebring en Van 'n Inleiding Voorsien
(Pretoria, van Schaik, 1967). . 8vo; original boards; no dustwrapper; pp. 115. Endpapers somewhat browned; scattered light foxing. Good condition. Afrikaans text. Contents: Die Drama, by Gerhard J. Beukes; Alle paaie gaan na Rome, by Uys Krige; Die end van die reŽnboog, by W. A. de Klerk; Dienie speel toneel, by HťlŤne P. de Klerk; Perske vir 'n Rand, by Dirk Richard; Die Vrees, by Gerhard J. Beukes..
Christison Rare BooksProfessional seller
Book number: 1111
GBP 6.50 [Appr.: EURO 7.5 US$ 8.26 | JP• 903]
Catalogue: Afrikaans
Keywords: . One Act Plays. Theatre

 
DU BIEL, A.
Die Misdade Van Die Vaders. 'n Verhaal Uit Die Dae Van Die Voortrekkers
(Cape Town, De Nationale Pers, 1919). . Small octavo, original green cloth, lightly scuffed and slightly bubbled, pp. (v) + ii + 245. Owner's name on the first blank and on the half-title page..
Christison Rare BooksProfessional seller
Book number: 2633
GBP 12.00 [Appr.: EURO 13.75 US$ 15.26 | JP• 1667]
Catalogue: Afrikaans
Keywords: . Great Trek. South Africa. Novels.

 
BLATTY, WILLIAM PETER
My Naam Is Legio
(Cape Town: Tafelberg, 1983) 0624019896. . Translated into Afrikaans by Fred le Roux. 8vo; original black boards; laminated pictorial dustwrapper; pp. (ii) + 204. Light browning throughout; edges spotted. Very good condition. Afrikaans version of 'Legion'. " 'n Reeks gru-moorde is gepleeg. Volgens die verminkings en die boodskappe wat gelaat word, is dit die werk van die berugte Gemini-moordenaar. Maar hoe kan dit wees? Die Gemini is dan twaalf jaar gelede doodgeskiet Ö Hoe verder luitenant Kinderman met sy ondersoek vorder, hoe vreemder word die dinge wat hy teŽkom, hoe duideliker besef hy dat hy hier te staan gekom het voor iets wat heeltemal buite die natuurlike orde val: iets onheilspellends en afgrysliks.".
Christison Rare BooksProfessional seller
Book number: 8486
GBP 5.00 [Appr.: EURO 5.75 US$ 6.36 | JP• 695]
Catalogue: Afrikaans
Keywords: Thrillers. Novels. Translations

 
BLIGNAULT, AUDREY
Die Blye Dae
(Cape Town: Nasionale Boekhandel, 1965). . 8vo; original yellow boards, lettered in red to spine and upper cover; dustwrapper; pp. (iv) + 157. Dustwrapper a little edgeworn and lightly soiled; front free endpaper removed; some foxing to top edge. Good. Afrikaans text. "Party van die essays, met hul lewendige, skerpsinnige woordspel, hul wysheid en onverwagte uitvalle, is in hul soort werklik literÍre prestasies, voorbeelde van 'n vorm wat ons in Afrikaans nog glad nie ten volle beproef het nie, maar wat bv. in Engels 'n reeks van name deur die eeue oproep. Audrey Blignault volg diť voetspore op waardige wyse.".
Christison Rare BooksProfessional seller
Book number: 10530
GBP 6.50 [Appr.: EURO 7.5 US$ 8.26 | JP• 903]
Catalogue: Afrikaans
Keywords: . Popular Philosophy. . Literature. Anthologies

 
BLIGNAULT, AUDREY
Dit Reën Rose. Beeld Van 'n Kindertyd
(Cape Town: Tafelberg, 1996) 0624034844. . 8vo; laminated pictorial boards; laminated pictorial dustwrapper; pp. 77. Trace of spotting to top edge, occasional fox spot elsewhere. Very good condition. Afrikaans text. 'In vyf outobiografiese vertellings neem sy die leser hier terug na haar kinderjare, waar die embrio van haar skrywerskap lÍ: die ekstase van rose uit die lug, die bedwelming van 'n eerste kennismaking met die poŽsie, maar ook 'n vroeŽ verwonding deur die dood, toe haar sustertjie Valmai "verdwyn" het Ö'.
Christison Rare BooksProfessional seller
Book number: 10528
GBP 10.00 [Appr.: EURO 11.5 US$ 12.71 | JP• 1389]
Catalogue: Afrikaans
Keywords: Essays. Popular Philosophy. . Literature. Anthologies

 
BLIGNAULT, AUDREY (AUTHOR), AND CORA COETZEE (ILLUSTRATOR)
Die Goue Vreugde. 'n Keur Uit Jare Se Leesgenot
(Cape Town: Human & Rousseau, 1985) 0798118458. . 4to; original yellow boards; laminated pictorial dustwrapper, with earlier owner's additional lamination; pp. 192; full-colour plates. Tape remnants to pastedowns; slight bump to top fore-corner of upper board. Very good condition. Afrikaans text. "Die Goue Vreugde is 'n pragboek vir almal wat boeke liefhet en die skoonheid van die lewe waardeer. Die immer gewilde en geliefde skryfster Audrey Blignault bied in hierdie bladsye haar persoonlike keur van uittreksels uit die wÍreld se mooiste boeke wat 'n onvergeetlike indruk op haar gemaak het. Sy deel hier met die leser haar omvattende leeservaring - 'n fyn keuse van besielende en aangrypende stukke prosa en poŽsie waarmee sy deur die jare saamgeleef het... Die onsterflike woorde van klassieke skrywers uit die wÍreldletterkunde soos Tolstoi, Dostojewski en Thomas Mann staan naas die beste uit die werke van Afrikaanse skrywers soos N. P. van Wyk Louw, Elisabeth Eybers, D. J. Opperman, M.E.R, Antjie Krog en Wilma StockenstrŲm, sowel as roerende passasies uit die Bybel. Talle letterkundige genres word verteenwoordig, onder meer die essay, roman, kortverhaal en die poŽsie.".
Christison Rare BooksProfessional seller
Book number: 4441
GBP 10.00 [Appr.: EURO 11.5 US$ 12.71 | JP• 1389]
Catalogue: Afrikaans
Keywords: . Literature. Anthologies

| Pages: 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | - Next page