Author: Oosthuizen. A.V. Title: Rebelle Van Die Stormberge. Tweede Vryheidsoorlog 1899-1902. 'n Streekgeskiedenis Van Die Tweede Vryheidsoorlog in Noordoos-Kaapland.
Description: J.P. van der Walt. Pretoria 1994 1st edition. Printed boards. 262pp illustrated 8vo. Small gift inscription opposite title page. A VG+ copy. ISBN: 9780799319927 Signed by Author to title page. Ruim een derde van die Kaapse rebelle wat gevonnis is, het uit die distrikte Aliwal-Noord, Burgersdorp, Jamestown, Lady Grey, Doordrecht en Barkly-Oos gekom. Dit is hierdie gebeid wat deur die Boerekommando' as Vrystaatse grondgebied geannekseer is. In hulle ywer om rekrute vir die Boeresaak te weft, is daar so ver gegaan om 'n eie onafhanklike republiek aan die inwoners te belowe. Die vlag van die Nuwe Verenigde Suid-Afrika is op die Stormbege gehys. Rebelle Van Die Stormberg is die boeiende verhaal van daardie storm en drang jare. Hier is die verhaal van onwillige rebelle wat dikwels teen hulle sin gedwing is ome by die Boerekommando's aan te sluit en hulle soms in die eienaardige situasie bevid het dat hulle een ruk aan Boerekant veg en daarna weer aan Britse kant. Maar daar is ook die verhale van ywerige patriotte wat met froot entoesiasme die wapen teen Groot-Brittanje opgeneem het. Die verhaal van die Stormberge is die verhaal van legendariese vegters soos kmdt. Hendrik Olivier, kapt. Jim de Montmorency, die befaamde Boerjagter kol. Harry Scobell en genis. P.H. Kritzinger en Jan Smuts. Maar bowenal is dit die verhaal van die onverskrokke kmdt. Willem Fouchee en die gewone burgers van die Stormberge.
Keywords: africa african south southern anglo boer war
Price: GBP 45.00 = appr. US$ 64.26 Seller: Fables Bookhop
- Book number: 29204
See more books from our catalog:
Boer War