Author: Fourie, Brand. Title: Brandpunte. Agter Die Skerms Met Suid-Afrika Se Bekendste Diplomaat.
Description: Tafelberg. Cape Town 1981 stated 1st edition. Black cloth boards. 213 pp illustrated photographs. 8vo 0.4kg. Ex library with stamp to front & rear eps. No external visible sign of this. A VG copy in VG dustwrapper (light wear at head of spine, no chips, tears, or loss). ISBN: 9780624030768 As beginner in die Departement van Buitelandse Sake het die 22-jarige Bernardus Gerhardus Fourie vroeg in 1939 in Berlyn aangekom. Byna 'n halfeeue sou hy in steeds verantwoordeliker betrekkings vir sy land op die diplomatieke voorposte staan - jare lank in die al hoe vyandiger Verenigde Nasies; daarna as hoof van die Departement van Inligting; byna sestien jaar as hoof van die Departement van Buitelandse Sake; en eindelik nog drie jaar as ambassadeure in die hedendaagse wereld se belangrikste hoofstad, Washington. Brandpunte is die hoogtepunte uit sy herinnerings van daardie jare. Omdat hy so dikwels 'n sleutelposisie beklee het, is dit die verhaal van Suid Afrika's se diplomasie aan verskeie front. Wat die boek so boeiend maak, is day hy vertel wat agter die skerms gebeur het: geheime sendings in Afrika; krisisse en konfrontasies; gesprekke met buitelanse leiers;die pogings on 'n ontvoerde Suid Afrikaans ambassadeur se lewe te red. En nog veel meer. Die leser kry sommer ook 'n intieme kykie op leiers met wie hy saamgewerk het: uit die vroegste dae o.a genl. Jan Smuts en die kleurryke kol. Deneys Reitz; later min. Erik Louw, dr. Hendrik Verwoerd, mnr. John Vorster en ander.
Keywords: south southern africa african biography autobiography diplomatic
Price: GBP 30.00 = appr. US$ 42.84 Seller: Fables Bookhop
- Book number: 29203
See more books from our catalog:
Biography