Ask a question or
Order this book


Browse our books
Search our books
Book dealer info



Title: Vereeniging. Die Onvoltooide Vrede.
Description: Umuzi 2010 stated 1st edition. 366pp softcover, illustrated 8vo 0.5kg. No inscription. spine creased, a sound and clean VG copy. ISBN: 9781415201213 Dit is dieselfde Wessels wat onlangs uitgetree het as menseregtekommissaris van demokratiese Suid Afrika. Hy loop hier sy persoonlike reis na, van jong berede polisieman tot grondwetskryver tot pleitbesorger vir menswaardigheid. In dieselfde asem vertel hy van die groter reis wat Suid Afrika afgele het, van die Vrede van Vereeniging in 1902 tot by die ondertekening van die nuwe Gronwet in 1996, op aadrag van Nelson Mandela in dieselfde dorp. Saam met hierdie intieme blik van binne kom talle staaltjies en vertellings waarin die menslikheid aan beide kante van ons pad na demokrasie afgeteken staan teen die groot en soms dodelike magte van die geskiedenis. Die boek is ontwapenende eerlik en die skryver se geesdrif aansteeklik. Dit is 'n passievolle pleidooi teem rassisme en vir die regstaat, menseregte, die armes, en versoening.

Keywords: south southern africa african biography autobiography

Price: GBP 24.00 = appr. US$ 34.27 Seller: Fables Bookhop
- Book number: 29090

See more books from our catalog: 20thC SA Politics