Ask a question or
Order this book


Browse our books
Search our books
Book dealer info



Title: Die Blou Van Ons Hemel.
Description: Tafelberg 2007 stated 1st edition. 240pp softcover. 0.3kg. A Very Fine copy. ISBN: 9780624045496 Afrikaans text. 'n spanningsroman uit die boonste rakke, propvol aksie en intrigue. In Togo, Wes-Afrika, word 'n staatsgreep uitgevouer en 'n paar Suid-Afrikaanse diplomate bevind hulle in die spervuur. Nie al die diplomate is egter ewe onskuldig aan hierdie plofbare situasie nie ... onwettige diamante en wapens vorm deel van die legkaart. En op die tuisfront, in Suid-Afrika, worstel Ruben Meyer, Directeur-generaal van Buitelandse Sake, nie net met 'n veranderende politieke bedeling nie, maar moet hy ook al sy diplomatieke vaardighede inspan - want hier is 'n fyn politieke spel aan die ontwikkel, veral wat betref die Franse ambassade se rol ten opsigte van die gebeure in Togo. Ook, op persoonlike gebeid is dit vir Ruben 'n moeilike tyd; hy is 'n getroude man, maar voel toenemende aangetrokke tot die pragtige Belgiese joernalis Justine Minnaert, wat in Suid -Afrika oor die politieke opwellinge kom verslag doen.

Keywords: fiction south southern africa african afrikaans diplomat diplomacy diplomatic

Price: GBP 24.00 = appr. US$ 34.27 Seller: Fables Bookhop
- Book number: 29047

See more books from our catalog: Afrikaans Literature