Author: Wessels, Leon. Title: Die Einde Van 'n Era. Bevryding Van 'n Afrikaner.
Description: Tafelberg. Stated 1st edition 1994. 157pp illustrated softcover. 0.2kg. A near Fine copy. ISBN: 9780624033639 Warmly inscribed by Author. Afrikaans text. Van stoere Afrikaner tot verligte Afrikaner en uiteindelik bevryde Afrikaner. So het die politieke reis verloop wat Leon Wessels afgele het tussen April 1974, toe hy die aktiewe politiek betree het, en April 1994, toe die eerste waare demokratiese verkiesing in Suid-Afrika gehou is. Die Einde Van 'n Era is Leon Wessels se boeiende relaas van sy afskeid van apartheid. Maar dit open ook 'n venster op die fassinerende binewerkings van 'n party wat die land lager as veertig jaar politiek oorheers het
Keywords: south southern africa african apartheid politics signed inscribed
Price: GBP 24.00 = appr. US$ 34.27 Seller: Fables Bookhop
- Book number: 29040
See more books from our catalog:
20thC SA Politics