Ask a question or
Order this book


Browse our books
Search our books
Book dealer info



Title: Mantrakolie.
Description: Protea 2007 stated 1st edition 1st printing. 102pp softcover. 0.2kg. A Very Fine unread copy. ISBN: 9781869191559 Inscribed by Author to title page. Afrikaans text. Die titel van hierdie kortverhaalbundel bepaal die meeste verhale se stemming: melankolie van die kunstenaarsfiguur, die buitestaander, die enkeling wat vir hom 'n plek in die groter samelewing moet beding, staan voorop in al die verhale. Hierdie melankolie is egter dikwels positief omdat dit kreatiwiteit skep, wat meermale deur 'n mantra of 'n ander ritueel opgerop word. Die tema van die afgesonderde gemeenskap, die versteude verteller, die met 'n donker agterond word treffend deur hierdie figure uitgebeeld.

Keywords: south southern

Price: GBP 25.00 = appr. US$ 35.70 Seller: Fables Bookhop
- Book number: 29025

See more books from our catalog: Sociology