Author: Steenkamp, Naas. Title: Op 'n Galop Na Buckingham-Paleis. Vertellings Van 'n Verloopte Diplomaat.
Description: Human & Rousseau. Pietermaritzburg 2011. 176pp paperback. 0.2kg No inscriptions. A VG-Fine copy. ISBN: 9780798152815 Die skryver vertel eerlik en met humor van sy jare as junior diplomaat in Suid-Afrika Huis in Londen, in die tyd van die politiek woelinge van die onstuimige laat vyftiger en vroee sestigejare. Hy was onder meer privaat sekretaris van die hoe kommissaris in Londen in die dae van sharpeville en lid van eerste minister Verwoerd se afvaardiging toe Suid Afrika weens apartheid aan die Staatbond moes ontrek. Mens hoor van die blapse, die politiek binnegevegte, die gedragspatrone van bekende politiek personasies paleisprotokol, die werk van geheime agente - dinge waaroon baie mense net maar kan gis. Wat hierdie teks besonders maak, is die verteller se selfspot en ewewigtige terugblik op 'n veelbewoe tydvak. 'n Onderhoudende boek, lesenswaardig en insiggewend, met blink komiese hoogtepunte.
Keywords: south southern africa african diplomats diplomatic diplomacy biography autobiography
Price: GBP 20.00 = appr. US$ 28.56 Seller: Fables Bookhop
- Book number: 29012
See more books from our catalog:
Biography