Ask a question or
Order this book


Browse our books
Search our books
Book dealer info



Title: Immergroen. Stories Oor Plante.
Description: Human & Rousseau. Cape Town 2009 stated 1st edition. Printed wraps with fold-ins. 160pp illustrated 4to 0.7kg. A Fine copy. Gift quality. ISBN: 9780798150934 Afrikaans text. Immergroen is 'n boeiende versameling van 25 essays oor die wondere en geheime van die plantwereld deur Dave Pepler, aanbieder van die gewilde omgewingsprogram Groen Op KykNet. Sy liefde vir die natuur strek terug tot sy kleintyd toe sy oupa, Boy le Roux, hom in 'n kruiwa saamgestoot het veld toe. In sy stories le hy verbande tussen die natuur, sy persoonlike verlede, asook die wereld van die kunste, geskiedenis en wetenskap. Van die essays het reeds in die leefstyltydskrif VISI verskyn, terwyl amper die helfter daarvan spesiaal vir die book geskryf is.

Keywords: africa african south southern

Price: GBP 40.00 = appr. US$ 57.12 Seller: Fables Bookhop
- Book number: 28662

See more books from our catalog: Botany