Ask a question or
Order this book


Browse our books
Search our books
Book dealer info



Title: Duskant Die Geskiedenis. 'n Persoonlike Terugblik Op Die Politieke Oorgang in Suid-Afrika.
Description: Tafelberg / Jonathan Ball 2006. 192pp softcover. No inscriptions, VG+ condition. ISBN: 9780624043577 Gewese leier van die opposisie en akademikus Dr. Frederik van Zyl Slabbert is 'n Suid-Afrikaanse ikoon. Hy het 'n reuserol gespeel in die vreedsame oorgang in die land deur onder meer gesprek met die ANC in ballingskap van stapel te stuur. Sedertdien is hy prominent as politieke kommentator en in die sakewêreld. Hier vertel hy die oorgangsverhaal - van Dakar tot vandag toe - in sy kenmerkende geselstrant en sonder om doekies om te draai. Hy ontbloot die mites wat deur beide kante gepropageer is, sowel deur De Klerk as Mbeki, en tree direk in gesprek met Mbeki oor regeringsbeleid en wat die toekoms vir Suid-Afrika inhou. Duskant die gekiedenis bied lesers 'n kykie in wat regtig in die binnekringe van die politiek aangaan, van PW tot Mbeki.

Keywords: politics south africa southern african

Price: GBP 10.00 = appr. US$ 14.28 Seller: Fables Bookhop
- Book number: 23106

See more books from our catalog: Politics