Bosman, Andre.
Die Dobbelspel Van 'n Diplomat.
Just Done. Durban 2008. 164pp paperback. 0.3kg No inscriptions, some creasing to wraps else VG condition. ISBN: 9781920169978 Die verhaal van Danny Brewer, 'n belowende verteenwooriger van die Suid-Afrikaanse regering wat sy beroep met eer in die buiteland beofen. Ons kyk hoe sy loopbaan wipplank ry, en hoe, daarmee saam, sy lewe stadig van droom tot nagmerrie verander. Soms skryf hy self aan die draaiboek van sy lewe, soms doen ander dit namens hom, totaal buite sy beheer. Ons sien hoe sy disfunksionele familie bydra tot sy sorge tot op 'n punt waar hy skynbaar die pad bysddter raak. Reddingsgordels word met reelmaat na hom uitgeslinger. Sou hy daarna uitryk of het hy reeds boedel oorgegee?

Fables Bookhop
Professional sellerBook number: 29109
GBP 20.00 [Appr.: EURO 23.75 US$ 26.79 | JP¥ 3819]
Keywords: fiction south southern africa african afrikaans diplomats diplomatic diplomacy