Deutsch  Français  Nederlands 

Aucamp. Inus. & Swanepoel, Johan. (Voorwoord deur Hermann Giliomee). - Einde Van 'n Groot Party. 'n Vrystaatse Perspektief Op Die (N)Np.

Befonds. 2007 1st edition. 0.4kg. 199pp illustrated large format softcover. A number of page corners were turned by previous owner, else a Fine copy. ISBN: 9780980268508 Afrikaans rtexts. Friendly authorial inscriptions to ffep signed by both authors. Includes some correspondence with authors and a 'letter to the editor' from each, one in Volksblad 2007. "Hoe gebeur dit dat 'n party wat vir amper 'n eeu bestaan en vir 55jaar regeer het, waarvan 46 jaar onondebroke, disintegreer en die bespotting van die ganse land word? Hoe gebeur dit dat 'nparty wat op 'n tyd 600 takke gehad het net in die provinsie waarin dit in 1914 gestig is, en dekades lank al die parlementere en provinsiale setels gehou het, eenvoudig uitgewis wordHierdie boek is 'n poging om die gebeure in en om die (N)NP na die geskiedkundige verkiesing in 1994 en wat in 2004 tot die party se ondergang gelei het, oorsigtelik en vanuit 'n Vrystaatse perspektief te belig. Sake wat van 1994 tot 1998 lotsbepalend was vir die NP, en die oorlewingstryd van die NNP vanaf die verkiesing in 1999 tot en met die party se ontbinding in 2006 word met groot eerlikheid verhaal, en uiteindelik word die vraag of die (N)NP se ondergang die party se onvermydelike lot of hulle eie skuld was, met al die insig wat terugkyk bring, beantwoord".
GBP 24.00 [Appr.: EURO 28.25 US$ 31.85 | JP¥ 4615] Book number 29053

is offered by:


Fables Bookshop (SABDA)
York House, York Road, Corner of Trappes Street, 6166, Bathurst, Eastern Cape, South Africa Tel.: +27-82-6211-523
Email: aesop@fables.co.za




  Order this book

Ask for information

Back to your search results